simfonie-orkes [boodskap #140630] |
Mon, 28 November 2022 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simfonie-orkes
Afbreking: sim•fo•nie-or•kes
Selfstandige naamwoord: simfonie-orkes
Meervoud: simfonie-orkeste
Verkleinwoord: simfonie-orkessie
Meervoud van verkleining: simfonie-orkessies
Betekenis:
• 'n Groot orkes wat simfonieë speel.
Gebruik:
• 'n Simfonie-orkes bestaan uit ongeveer 40 (klein orkes) tot meer as 100 (groot orkes) musici wat deur 'n dirigent begelei word.
Hiperoniem:
• orkes
Vertaling:
Engels: symphony orchestra
Nederlands: symfonieorkest
Nota:
• Van Grieks, ὀορχήστρα (orkes), die naam vir die area voor die verhoog in antieke Griekse teater.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|