Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodlottig
noodlottig [boodskap #140625] Sun, 27 November 2022 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodlottig
Afbreking: nood•lot•tig
Samestelling: noodlot + -ig


Byvoeglike naamwoord: noodlottig
Vergrotende trap: noodlottiger
Oortreffende trap: noodlottigste
Attributief: noodlottige
Partitief: noodlottigs

Betekenis:
• Wat dodelik is; tot die dood lei.
• Wat baie slegte gevolge het

Gebruik:
• Die seun is noodlottig beseer nadat hy deur 'n motor raakgery is.
• Hy sou later dié noodlottig besluit berou.

Sinoniem:
• dodelik
• droewig
• ellendig
• fataal
• katastrofaal
• rampsalig
• rampspoedig
• ongelukkig
• vernietigend

Afgelei:
• noodlottigheid

Vertaling:
Engels: fatal, catastrophic, disastrous, ill-fated
Nederlands: noodlottig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omliggend
Volgende onderwerp: noodlot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:55:35 UTC 2025