Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omliggend
omliggend [boodskap #140624] Sun, 27 November 2022 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omliggend
Afbreking: om•lig•gend


Byvoeglike naamwoord: omliggend
Attributief: omliggende

Betekenis:
• Wat naby of rondom 'n plek lê.

Gebruik:
• Die dorp is die ekonomiese sentrum van die omliggende landboustreek.

Sinoniem:
• aangrensend
• naburig
• omringend
• omsingelend

Vertaling:
Engels: surrounding
Nederlands: omliggend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sameflansing
Volgende onderwerp: noodlottig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:19:00 UTC 2025