Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamflans
saamflans [boodskap #140622] Sun, 27 November 2022 14:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamflans
Afbreking: saam•flans
Samestelling: saam + flans


Werkwoord: flans saam, saamflans
Verlede tyd: het saamgeflans

Betekenis:
• Om dinge haastig en op slordige wyse bymekaar te bring.

Gebruik:
• Sy moes gou 'n rok vir die geleentheid saamflans.

Sinoniem:
• aanmekaarflans
• saamslaan

Afgelei:
• saamflansing
• sameflansing

Vertaling:
Engels: to concoct, mock up, knock together
Nederlands: samenflansen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerklik
Volgende onderwerp: sameflansing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:16:27 UTC 2025