kerklik [boodskap #140621] |
Sun, 27 November 2022 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kerklik
Afbreking: kerk•lik
Samestelling: kerk + -lik
Byvoeglike naamwoord: kerklik
Vergrotende trap: kerkliker
Oortreffende trap: kerklikste
Attributief: kerklike
Partitief: kerkliks
Betekenis:
• Wat die kerk betref, of met die kerk verband hou.
Gebruik:
• Die Groot Trek het Suid-Afrika verdeel en het kerklik tot die totstandkoming van drie Afrikaanse Kerke gelei.
Sinoniem:
• geestelik
• godsdienstig
• religieus
• teologies
Antoniem:
• nie-kerklik
• onkerklik
Afgelei:
• buitekerklik
• intrakerklik
• interkerklik
• kerklikheid
• oud-kerklik
• verkerklik
Vertaling:
Engels: ecclesiastic
Nederlands: kerkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|