Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » xileem
xileem [boodskap #140619] Sun, 27 November 2022 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
xileem
Afbreking: xi•leem


Selfstandige naamwoord: xileem
Meervoud:

Betekenis:
• Weefsel in plante wat soute en minerale (in 'n opwaartse rigting) van die wortels na die blare en lote vervoer.

Gebruik:
Xileem is saamgestel uit nie-lewende trageale elemente.

Hiperoniem:
• geleidingsweefsel
• plantweefsel
• vaatweefsel

Verwant:
• floëem

Vertaling:
Engels: xylem
Nederlands: xyleem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaatweefsel
Volgende onderwerp: floëem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:53:40 UTC 2025