temper [boodskap #140608] |
Fri, 25 November 2022 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
temper
Afbreking: tem•per
Werkwoord: temper
Verlede tyd: het getemper
Betekenis:
• Om metaal harder en meer smeebaar maak deur dit te verhit en af te koel.
• (figuurlik) Om te versag en minder erg te maak.
Gebruik:
• Die staal word getemper om die koolstof daarin te verdryf.
• Temper jou eetlus! Ons moes mooi verduidelik om die gemoedere te temper.
Sinoniem:
• bedaar
• beteuel
• demp
• kalmeer
• matig
• modereer
• sus
• versag
Afgelei:
• tempering
• temperoond
• temperstaal
Vertaling:
Engels: to temper; soften, tone down
Nederlands: temperen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|