Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byproduk
byproduk [boodskap #140606] Fri, 25 November 2022 15:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
byproduk
Afbreking: by•pro•duk
Samestelling: by + produk


Selfstandige naamwoord: byproduk
Meervoud: byprodukte

Betekenis:
• 'n Produk wat onbedoeld verkry word terwyl iets anders gemaak word.

Gebruik:
• Petrol was eens 'n byproduk met die raffinering van olie, maar het later 'n belangrike kommoditeit geword.

Sinoniem:
• afvalproduk
• neweproduk

Vertaling:
Engels: by-product, spin-off product
Nederlands: bijproduct, bevenproduct

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: penskets
Volgende onderwerp: koeldrankblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:45:18 UTC 2025