Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydeenheid
tydeenheid [boodskap #140604] Fri, 25 November 2022 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydeenheid
Afbreking: tyd•een•heid
Samestelling: tyd + eenheid


Selfstandige naamwoord: tydeenheid
Meervoud: tydeenhede

Betekenis:
• 'n Eenheid waarmee die tydsduur tussen twee tydstippe beskryf word.

Gebruik:
• Daar is baie tydeenhede, soos die sekonde, minuut, uur, dag, week, maand, jaar, dekade, eeu, ens.

Wisselvorm:
• tydseenheid

Vertaling:
Engels: time unit, unit of time
Nederlands: tijdseenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koffiemoer
Volgende onderwerp: penskets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:11:44 UTC 2025