koffiemoer [boodskap #140603] |
Thu, 24 November 2022 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koffiemoer
Afbreking: kof•fie•moer
Samestelling: koffie + moer
Selfstandige naamwoord: koffiemoer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die donker afsaksel van gemaalde koffiebone wat nie oplos wanneer 'n mens koffie maak nie.
Gebruik:
• Moenie die koffiemoer weggooi nie, strooi dit in die tuin om goggas weg te hou.
Hiperoniem:
• moer
Vertaling:
Engels: coffee grounds
Nederlands: koffiedik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|