menseregte [boodskap #140602] |
Thu, 24 November 2022 19:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menseregte
Afbreking: men•se•reg•te
Samestelling: mense + regte
Selfstandige naamwoord: mensereg
Meervoud: menseregte
Betekenis:
• Die basiese regte en vryhede wat elke mens toekom, en wat gewaarborg behoort te word.
Gebruik:
• Menseregte sluit in die reg tot lewe, vryheid van denke en spraak, gelykheid voor die reg, ens.
Afgelei:
• menseregtebedeling
• menseregtedag
• menseregtekommissie
• menseregteskending
• menseregteteorie
Vertaling:
Engels: human rights
Nederlands: mensenrechten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|