afjak [boodskap #140599] |
Wed, 23 November 2022 20:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afjak
Afbreking: af•jak
Samestelling: af + jak
Werkwoord: jak af, afjak
Verlede tyd: het afgejak
Betekenis:
• Om iemand kortaf en onvriendelik te behandel.
Gebruik:
• Moenie jou boetie afjak nie.
Vertaling:
Engels: to snub, insult
Nederlands: afjakkeren
Selfstandige naamwoord: afjak
Meervoud: afjakke
Betekenis:
• 'n Onvriendelike en kortaf antwoord.
Gebruik:
• Ek moes die een afjak na die ander verduur.
Afgelei:
• afjakker
Vertaling:
Engels: a snub
Nederlands: bruuskering, hooghartige afwijzing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|