filiaal [boodskap #140598] |
Tue, 22 November 2022 14:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
filiaal
Afbreking: fi•li•aal
Selfstandige naamwoord: filiaal
Meervoud: filiale
Betekenis:
• 'n Maatskappy of organisasie wat deur 'n beherende maatskappy of organisasie besit word.
Gebruik:
• Audi is 'n filiaal in die Volkswagengroep.
Afgelei:
• filiaalkantoor
• filiaalmaatskappy
• filiaalwinkel
Vertaling:
Engels: branch
Nederlands: filiaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|