ampstermyn [boodskap #140597] |
Tue, 22 November 2022 12:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ampstermyn
Afbreking: amps•ter•myn
Samestelling: amp + -s- + termyn
Selfstandige naamwoord: ampstermyn
Meervoud: ampstermyne
Betekenis:
• Die tydperk wat iemand 'n amptelike posisie beklee.
Gebruik:
• 'n Presedent van Amerika kan vir twee ampstermyne verkies word, maar mag nie vir 'n derde ampstermyn dien nie.
Sinoniem:
• ampsperiode
Verwant:
• ampsbekleër
• ampswoning
Vertaling:
Engels: term of office
Nederlands: ambtstermijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|