Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stool
stool [boodskap #140596] Fri, 18 November 2022 20:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Priester met 'n stool.
'n Priester met 'n stool.
stool
Afbreking: stool


Selfstandige naamwoord: stool
Meervoud: stole
Verkleinwoord: stooltjie
Meervoud van verkleining: stooltjies

Betekenis:
• Lang kledingstuk (soortgelyk aan 'n serp) wat om die nek en skouers gehang word.

Gebruik:
• Die priester dra 'n pers stool.

Sinoniem:
• stola

Vertaling:
Engels: stole
Nederlands: stool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tempo
Volgende onderwerp: ampstermyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:47:56 UTC 2025