Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tempo
tempo [boodskap #140595] Fri, 18 November 2022 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tempo
Afbreking: tem•po


Selfstandige naamwoord: tempo
Meervoud: tempo's
Verkleinwoord: tempo'tjie
Meervoud van verkleining: tempo'tjies

Betekenis:
• Die aangegewe pas of tydmaat van iets.

Gebruik:
• Teen die tempo sal ons nooit betyds klaarkry nie.

Sinoniem:
• frekwensie
• pas
• tydmaat
• vinnigheid

Hiponiem:
• arbeidstempo
• bistempo
• doseertempo
• lestempo
• lewenstempo
• marstempo
• produksietempo
• publikasietempo
• stroomtempo
• veranderingstempo
• vervoertempo
• werktempo

Afgelei:
• temporaal
• temporeel

Afkorting:
• t.

Vertaling:
Engels: tempo, rate
Nederlands: tempo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: credo
Volgende onderwerp: stool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:37:11 UTC 2025