Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » credo
credo [boodskap #140594] Thu, 17 November 2022 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
credo
Afbreking: cre•do


Selfstandige naamwoord: credo
Meervoud: credo's
Verkleinwoord: credo'tjie
Meervoud van verkleining: credo'tjies

Betekenis:
• 'n Belydenis van geloof, of 'n verklaring innige oortuiging.

Gebruik:
• D.J. Malan se credo is op sy grafsteen aangebring: "Glo in jou God! Glo in jou volk! Glo in jouself!"

Wisselvorm:
• kredo

Sinoniem:
• beginsels
• geloofsartikel
• geloofsbelydenis
• geloofsverklaring
• leefwyse
• manifes
• motto
• oortuiging

Vertaling:
Engels: credo
Nederlands: credo

Nota:
• Latyn vir "ek glo".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resonansie
Volgende onderwerp: tempo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:47:25 UTC 2025