Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » resonansie
resonansie [boodskap #140593] Thu, 17 November 2022 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
resonansie
Afbreking: re•so•nan•sie


Selfstandige naamwoord: resonansie
Meervoud: resonansies

Betekenis:
• Die handeling van resoneer (saam vibreer), of die toon waarop 'n voorwerp weerklank/meetril.

Gebruik:
• Die verskynsel waar een trillende voorwerp 'n ander voorwerp in trilling bring word resonansie genoem.

Sinoniem:
• meetrilling
• natrilling
• weerklank

Afgelei:
• resonansiebodem
• resonansiefrekwensie
• resonansieholte
• resonansieruimte

Verwant:
• resoneer
• resonator

Vertaling:
Engels: resonance, reverberation
Nederlands: resonantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regdeur
Volgende onderwerp: credo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:45:25 UTC 2025