regdeur [boodskap #140592] |
Do, 17 November 2022 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regdeur
Afbreking: reg•deur
Samestelling: reg + deur
Voorsetsel: regdeur
Betekenis:
• Van die een na die ander kant.
• Van die begin tot die einde.
Gebruik:
• Die kat loop regdeur die huis.
• Sy het regdeur die diens gesit en slaap.
Sinoniem:
• dwarsdeur
Vertaling:
Engels: right through
Nederlands: rechtdoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|