Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » resoneer
resoneer [boodskap #140591] Wed, 16 November 2022 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
resoneer
Afbreking: re•so•neer


Werkwoord: resoneer
Verlede tyd: het geresoneer

Betekenis:
• Om saam te vibreer of weerklank te gee.
• (figuurlik) Om aanklank by iets te vind.

Gebruik:
• Die blompot op die klavier resoneer as sekere note gespeel word.
• Sy toespraak het met die gehoor geresoneer.

Sinoniem:
• meeklink
• meetril
• weerklink

Verwant:
• resonansie
• resonator

Vertaling:
Engels: to resonate, resound
Nederlands: resoneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koesister
Volgende onderwerp: regdeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:39:14 UTC 2025