| koesister [boodskap #140590] |
Wo., 16 November 2022 19:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24485 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koesister
Afbreking: koe•si•ster
Selfstandige naamwoord: koesister
Meervoud: koesisters
Verkleinwoord: koesistertjie
Meervoud van verkleining: koesistertjies
Betekenis:
• Speseryagtige oliebol wat in klapper gerol is.
Gebruik:
• 'n Koesister is 'n tradisionele Kaaps-Maleise gereg.
Afgelei:
• koesisterbakker
Verwant:
• koeksister
Vertaling:
Engels: koesister
Nederlands: koesister
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 20 Februarie 2026 18:29] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|