farmaseutika [boodskap #140589] |
Wed, 16 November 2022 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
farmaseutika
Afbreking: far•ma•seu•ti•ka
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: farmaseutika
Betekenis:
• Die verwerking van geneesmiddels tot medisyne, of doseerbare medikasie in die algemeen.
Gebruik:
• Farmaseutika is 'n belangrike deel van die chemiese wetenskappe.
Hiperoniem:
• farmasie
Verwant:
• farmaseut
• farmaseuties
Vertaling:
Engels: pharmaceutics
Nederlands: farmaceutica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|