Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » transformasie
transformasie [boodskap #140588] Wed, 16 November 2022 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
transformasie
Afbreking: trans•for•ma•sie


Selfstandige naamwoord: transformasie
Meervoud: transformasies

Betekenis:
• Die proses van verandering; oorgang van die een toestand of vorm na 'n ander.

Gebruik:
• Die krotbuurt het 'n merkwaardige transformasie tot 'n gesogte woonbuurt ondergaan.

Sinoniem:
• metamorfose
• omsetting
• omskakeling
• omskepping
• omvorming
• oorgang
• transformering
• verandering

Afgelei:
• transformasieaktiwiteite
• transformasieproses
• transformasiereëls
• transformasietoneel
• transformasieverhouding

Verwant:
• transformasioneel
• transformator
• transformeer

Vertaling:
Engels: transformation
Nederlands: transformatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: syn
Volgende onderwerp: farmaseutika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:55:54 UTC 2025