Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » syn
syn [boodskap #140587] Sun, 13 November 2022 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
syn
Afbreking: syn


Selfstandige naamwoord: syn
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van wees; essensie van bestaan; wese.

Gebruik:
• "Ek dink" is tog nie denke nie, maar die syn van die gedagte.

Antoniem:
• nie-syn

Afgelei:
• bewussyn
• samesyn
• welsyn

Vertaling:
Engels: being, existence
Nederlands: zijn


Voornaamwoord: syn

Betekenis:
• Verouderde vorm van sy en s'n.

Gebruik:
• Dit was lank voor syn tyd gewees.

Vertaling:
Engels: his; -'s
Nederlands: zijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roulynolie
Volgende onderwerp: transformasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:50:12 UTC 2025