Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roulynolie
roulynolie [boodskap #140586] Sun, 13 November 2022 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
roulynolie
Afbreking: rou•lyn•o•lie
Samestelling: rou + lynolie


Selfstandige naamwoord: roulynolie
Meervoud: roulynolies

Betekenis:
• Ongekookte vlasolie/lynolie.

Gebruik:
Roulynolie word nie met lood en ander stowwe gekook nie en trek dieper in hout in.

Vertaling:
Engels: raw linseed oil
Nederlands: rauwe lijnolie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lynolie
Volgende onderwerp: syn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:40:39 UTC 2025