Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lynolie
lynolie [boodskap #140585] Sun, 13 November 2022 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lynolie
Afbreking: lyn•o•lie
Samestelling: lyn + olie


Selfstandige naamwoord: lynolie
Meervoud: lynolies

Betekenis:
• Plantaardige olie wat van lynsaad, oftewel vlassaad, gepers word.

Gebruik:
Lynolie het talle gebruike, insluitende die bewaring van ongeverfde hout, asook die vervaardiging van verf, seep en kunshars.

Sinoniem:
• vlassaadolie
• vlasolie

Afgelei:
• lynoliesuur
• roulynolie

Vertaling:
Engels: linseed oil, flax seed oil
Nederlands: lijnzaadolie, lijnolie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rinkhals
Volgende onderwerp: roulynolie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:39:45 UTC 2025