Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petrologie
petrologie [boodskap #140580] Sat, 12 November 2022 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
petrologie
Afbreking: pe•tro•lo•gie


Selfstandige naamwoord: petrologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van rotse en gesteentes.

Gebruik:
Petrologie is 'n vertakking van die geologiese wetenskappe wat die oorsprong en strukture van klip bestudeer.

Sinoniem:
• gesteentekunde
• gesteenteleer
• litologie
• rotskunde

Hiperoniem:
• geologie

Afgelei:
• petrologies
• petroloog

Vertaling:
Engels: petrology
Nederlands: petrologie

Nota:
• Van Grieks: πετρος (petros), wat "gesteente" beteken en logos ("kennis").

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tsoenami
Volgende onderwerp: takel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:43:25 UTC 2025