Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tsoenami
tsoenami [boodskap #140579] Sat, 12 November 2022 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tsoenami
Afbreking: tsoe•na•mi


Selfstandige naamwoord: tsoenami
Meervoud: tsoenamis

Betekenis:
• 'n Enorme seegolf as gevolg van 'n aardbewing in die seebodem.

Gebruik:
• 'n Tsoenami kan onopgemerk op die oop see verbygaan, maar groot verwoesting aan kusgebiede aanrig.

Wisselvorm:
• tsunami

Sinoniem:
• golftrein
• vloedgolf

Afgelei:
• megatsoenami
• tsoenamigolf

Vertaling:
Engels: tsunami
Nederlands: tsunami

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: episentrum
Volgende onderwerp: petrologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:28:16 UTC 2025