Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » episentrum
episentrum [boodskap #140578] Sat, 12 November 2022 15:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
episentrum
Afbreking: e•pi•sen•trum


Selfstandige naamwoord: episentrum
Meervoud: episentrums

Betekenis:
• Die punt op die aardoppervlakte loodreg bokant die fokus van 'n aardbewing.

Gebruik:
• Die episentrum van die skudding was tussen Klerksdorp, Stilfontein en Orkney.

Verwant:
• hiposentrum

Vertaling:
Engels: epicentre
Nederlands: epicentrum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbuiging
Volgende onderwerp: tsoenami
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:51:35 UTC 2025