onordelik [boodskap #140570] |
Sat, 12 November 2022 08:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onordelik
Afbreking: on•or•de•lik
Samestelling: on- + ordelik
Byvoeglike naamwoord: onordelik
Vergrotende trap: onordeliker
Oortreffende trap: onordelikste
Attributief: onordelike
Partitief: onordeliks
Betekenis:
• Wat nie ordelik is nie.
Gebruik:
• Loop in 'n ry en moenie die klas onordelik verlaat nie.
Sinoniem:
• chaoties
• deurmekaar
• ongedissiplineerd
• ongeorden
• onmetodies
• onreëlmatig
• slordig
• wanordelik
• woes
Antoniem:
• ordelik
• planmatig
Afgelei:
• onordelikheid
Vertaling:
Engels: disorderly, unruly
Nederlands: onordelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|