panoramies [boodskap #140569] |
Fri, 11 November 2022 18:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
panoramies
Afbreking: pa•no•ra•mies
Byvoeglike naamwoord: panoramies
Vergrotende trap: meer panoramies, panoramieser
Oortreffende trap: mees panoramiese, panoramiesste
Attributief: panoramiese
Betekenis:
• Soos 'n panorama. Wat 'n indrukwekkende wye uitsig bied.
Gebruik:
• Die boonste verdieping van die wolkekrabber bied 'n panoramiese uitsig oor die stad.
Vertaling:
Engels: panoramic
Nederlands: panoramisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|