panorama [boodskap #140568] |
Fri, 11 November 2022 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
panorama
Afbreking: pa•no•ra•ma
Selfstandige naamwoord: panorama
Meervoud: panoramas
Verkleinwoord: panoramatjie
Meervoud van verkleining: panoramatjies
Betekenis:
• 'n Wye uitsig, of 'n prent/skildery wat 'n wye uitsig bied.
Gebruik:
• Die foto bied 'n panorama van Tafelberg.
Sinoniem:
• vergesig
Afgelei:
• panoramafoto
• panoramaskerm
Verwant:
• panoramies
Vertaling:
Engels: panorama
Nederlands: panorama
Nota:
• Panorama is ook die naam van 'n voorstad in Kaapstad.
• Daar was ook 'n tydskrif met die naam die Suid-Afrikaanse Panorama.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|