Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wettiging
wettiging [boodskap #140567] Fri, 11 November 2022 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wettiging
Afbreking: wet•ti•ging
Samestelling: wettig + -ing


Selfstandige naamwoord: wettiging
Meervoud: wettigings

Betekenis:
• Die handeling om wettig te maak.

Gebruik:
• Die wettiging van dwelms soos dagga is betreurenswaardig.

Sinoniem:
• dekriminalisering
• legitimasie
• ratifikasie
• sanksionering

Antoniem:
• kriminalisering

Vertaling:
Engels: legalisation
Nederlands: wettiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arsering
Volgende onderwerp: panorama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:27:32 UTC 2025