arsering [boodskap #140566] |
Vr, 11 November 2022 15:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arsering
Afbreking: ar•se•ring
Samestelling: arseer + -ing
Selfstandige naamwoord: arsering
Meervoud: arserings
Betekenis:
• Die aanbring van min of meer parallelle lyne, 'n tekentegniek wat gebruik word om skakering en tekstuur te skep.
Gebruik:
• 'n Skaduwee kan donkerder gemaak word deur digter arsering aan te bring.
Afgelei:
• arseringstegniek
• kruisarsering
Vertaling:
Engels: hatching
Nederlands: arcering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|