Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » instap
instap [boodskap #140565] Fri, 11 November 2022 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
instap
Afbreking: in•stap
Samestelling: in + stap


Werkwoord: stap in, instap
Verlede tyd: het ingestap

Betekenis:
• Om na binne te loop.

Gebruik:
• 'n Mens klop darem voordat jy sommer net instap!

Sinoniem:
• inbeweeg
• ingaan
• inloop
• intree

Antoniem:
• uitstap

Afgelei:
• instapkas

Vertaling:
Engels: to walk in, step in, get in
Nederlands: instappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitklaar
Volgende onderwerp: arsering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:41:17 UTC 2025