uitklaar [boodskap #140564] |
Thu, 10 November 2022 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitklaar
Afbreking: uit•klaar
Samestelling: uit + klaar
Werkwoord: klaar uit, uitklaar
Verlede tyd: het uitgeklaar
Betekenis:
• Om duidelikheid oor 'n saak te kry; 'n raaisel oplos.
Gebruik:
• Ek het 'n vreemde droom gehad wat en nie kan uitklaar nie.
Vertaling:
Engels: to clarify, clear up, resolve
Nederlands: uitklaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|