Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vredeliewend
vredeliewend [boodskap #140563] Thu, 10 November 2022 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vredeliewend
Afbreking: vre•de•lie•wend
Samestelling: vrede + liewend


Byvoeglike naamwoord: vredeliewend
Vergrotende trap: vredeliewender
Oortreffende trap: vredeliewendste
Attributief: vredeliewende

Betekenis:
• Wat lief is vir vrede (en teen rusie en aggressie gekant is).

Gebruik:
• Jan is meestal vredeliewend, maar vandag is hy uit op oorlog!

Sinoniem:
• inskiklik
• liefdevol
• pasifisties
• saggeaard
• vreedsaam

Antoniem:
• gewelddadig
• haatdraend

Afgelei:
• vredeliewendes
• vredeliewenheid

Vertaling:
Engels: peace-loving, peaceful
Nederlands: vredelievend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: japonika
Volgende onderwerp: uitklaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:27:02 UTC 2025