japonika [boodskap #140562] |
Thu, 10 November 2022 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
japonika
Afbreking: ja•po•ni•ka
Selfstandige naamwoord: japonika
Meervoud: japonikas
Betekenis:
• Ornamentele struik met blink blare en wasagtige blomme.
Gebruik:
• Die japonika se blomme is meestal skakerings van pienk, rooi en wit.
Sinoniem:
• kamelia
Vertaling:
Engels: japonica, camellia
Nederlands: japonica, camellia
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|