Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woelig
woelig [boodskap #140561] Wed, 09 November 2022 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woelig
Afbreking: woe•lig
Samestelling: woel + -ig


Byvoeglike naamwoord: woelig
Vergrotende trap: woeliger
Oortreffende trap: woeligste
Attributief: woelige

Betekenis:
• Wat woel; onrustig rondbeweeg.

Gebruik:
• Dis normaal vir kleuters om woelig te wees.

Sinoniem:
• bedrywig
• besig
• beweeglik
• kriewelrig
• lewendig
• onrustig
• rusteloos

Antoniem:
• rustig

Afgelei:
• woeligheid
• woelsiek

Verwant:
• woelwater

Vertaling:
Engels: restless, fidgety, busy
Nederlands: woelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omvattend
Volgende onderwerp: japonika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:39:10 UTC 2025