omvattend [boodskap #140560] |
Mon, 07 November 2022 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omvattend
Afbreking: om•vat•tend
Samestelling: omvat + -end
Byvoeglike naamwoord: omvattend
Vergrotende trap: omvattender
Oortreffende trap: omvattendste
Attributief: omvattende
Partitief: omvattends
Betekenis:
• Wat baie dinge insluit (soms selfs alles).
Gebruik:
• Sy het omvattend deur Afrika, Europa en Amerika gereis.
Sinoniem:
• breedvoerig
• ekstensief
• ingrypend
• insluitend
• verreikend
Antoniem:
• onvolledig
Afgelei:
• allesomvattend
• alomvattend
• veelomvattend
Vertaling:
Engels: comprehensive, inclusive, sweeping, extensive
Nederlands: omvattend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|