ontwerper [boodskap #140558] |
Mon, 07 November 2022 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontwerper
Afbreking: ont•wer•per
Samestelling: ontwerp + -er
Selfstandige naamwoord: ontwerper
Meervoud: ontwerpers
Verkleinwoord: ontwerpertjie
Meervoud van verkleining: ontwerpertjies
Betekenis:
• Iemand wat dinge ontwerp.
Gebruik:
• 'n Grafiese ontwerper kan 'n mens help om uitnodigings, pamflette, advertensies, logo's en visitekaartjies te ontwerp.
Antoniem:
• ontwerpster (vroulik)
Afgelei:
• boekontwerper
• dekorontwerper
• letterontwerper
• modeontwerper
• stadsontwerper
• tuinontwerper
• webontwerper
Vertaling:
Engels: designer
Nederlands: ontwerper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|