Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proporsie
proporsie [boodskap #140553] Sun, 06 November 2022 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
proporsie
Afbreking: pro•por•sie


Selfstandige naamwoord: proporsie
Meervoud: proporsies

Betekenis:
• Die verhouding tussen dinge wat met mekaar verband hou.

Gebruik:
• Die media het die insident totaal buite proporsie opgeblaas.
• 'n Bekwame kunstenaar kan proporsie vir effek vervorm, deur byvoorbeeld die kop buite verhouding tot die lyf voor te stel.

Sinoniem:
• eweredigheid
• perspektief
• ratio
• verband
• verhouding

Antoniem:
• disproporsie

Afgelei:
• proporsionaliteit
• proporsioneer

Vertaling:
Engels: proportion
Nederlands: proportie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenwywig
Volgende onderwerp: snyer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:35:01 UTC 2025