eenwywig [boodskap #140552] |
Sun, 06 November 2022 19:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eenwywig
Afbreking: een•wy•wig
Samestelling: een + wyf + -ig
Byvoeglike naamwoord: eenwywig
Attributief: eenwywige
Betekenis:
• Waar die mannetjie net een wyfie oor sy leeftyd neem.
Gebruik:
• Die fiskaal is eenwywig en bou sy nes ver van ander voëls af.
Sinoniem:
• monogaam
Antoniem:
• veelwywig
Vertaling:
Engels: monogamous, monogynous
Nederlands: monogaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|