Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berispelik
berispelik [boodskap #140551] Sat, 05 November 2022 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
berispelik
Afbreking: be•ris•pe•lik
Samestelling: berispe + -lik


Byvoeglike naamwoord: berispelik
Attributief: berispelike
Partitief: berispeliks

Betekenis:
• Wat berispe moet word; streng afkeur verdien.

Gebruik:
• Sy is altyd voorbeeldig, maar haar boetie tree soms berispelik op.

Sinoniem:
• afkeurenswaardig
• laakbaar
• veragtelik
• verwerplik
• verwytbaar

Antoniem:
• onberispelik

Afgelei:
• berispelikheid

Vertaling:
Engels: reproachable, rebukable, censurable, blameworthy
Nederlands: berispelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportmotor
Volgende onderwerp: eenwywig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:23:27 UTC 2025