sportmotor [boodskap #140550] |
Sat, 05 November 2022 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sportmotor
Afbreking: sport•motor
Samestelling: sport + motor
Selfstandige naamwoord: sportmotor
Meervoud: sportmotors
Verkleinwoord: sportmotortjie
Meervoud van verkleining: sportmotortjies
Betekenis:
• 'n Vinnige en kragtige motorvoertuig.
Gebruik:
• As ek eendag groot is gaan ek 'n spoggerige rooi sportmotor ry.
Sinoniem:
• blitsmotor
• sportkoepee
Vertaling:
Engels: sports car
Nederlands: sportwagen, sportmotor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|