Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agbaar
agbaar [boodskap #140549] Sat, 05 November 2022 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agbaar
Afbreking: ag•baar
Samestelling: ag + -baar


Byvoeglike naamwoord: agbaar
Vergrotende trap: agbaarder
Oortreffende trap: agbaarste
Attributief: agbare

Betekenis:
• Wat respek en agting verdien.

Gebruik:
• Die agbare lede het toe nie so agbaar opgetree as wat mens sou verwag nie.

Sinoniem:
• agtenswaardig
• eerbiedwaardig
• eervol
• loflik
• opreg
• respektabel
• respekvol

Antoniem:
• laakbaar

Afgelei:
• agbaarheid
• edelagbaar

Vertaling:
Engels: honourable, respectable
Nederlands: achtbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrotsig
Volgende onderwerp: sportmotor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:50:53 UTC 2025