vrotsig [boodskap #140548] |
Sat, 05 November 2022 14:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrotsig
Afbreking: vrot•sig
Samestelling: vrot + -sig
Byvoeglike naamwoord: vrotsig
Vergrotende trap: vrotsiger
Oortreffende trap: vrotsigste
Attributief: vrotsige
Partitief: vrotsigs
Betekenis:
• Nie te goed nie; onbevoeg of onbekwaam.
Gebruik:
• Die Bokke het maar vrotsig gespeel.
Sinoniem:
• armsalig
• hopeloos
• jammerlik
• pateties
• sleg
Afgelei:
• vrotsigheid
Vertaling:
Engels: hopeless, inefficient, badly
Nederlands: slecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|