hellevaart [boodskap #140546] |
Sat, 05 November 2022 13:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hellevaart
Afbreking: hel•le•vaart
Samestelling: helle (hel) + vaart
Selfstandige naamwoord: hellevaart
Meervoud: hellevaarte
Betekenis:
• 'n Tog (vaart) na die onderwêreld (hel, doderyk).
Gebruik:
• Met Christus se hellevaart is die dood oorwin.
Antoniem:
• hemelvaart
Vertaling:
Engels: descent into hell
Nederlands: hellevaart, helletocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|