deurdrenk [boodskap #140542] |
Thu, 03 November 2022 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurdrenk
Afbreking: deur•drenk
Samestelling: deur + drenk (drink)
Werkwoord: deurdrenk
Verlede tyd: het deurdrenk
Betekenis:
• Om iets papnat met 'n vloeistof te maak.
Gebruik:
• Die soldaat se klere is met bloed deurdrenk.
Sinoniem:
• deurwas
• deursyg
• deurtrek
• deurweek
• gesatureer
• inweek
• versadig
Afgelei:
• deurdrenking
• deurdrenkte
Vertaling:
Engels: to soak
Nederlands: doordenken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|