hittebestand [boodskap #140541] |
Thu, 03 November 2022 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hittebestand
Afbreking: hit•te•be•stand
Samestelling: hitte + bestand
Byvoeglike naamwoord: hittebestand
Attributief: hittebestande
Betekenis:
• Wat nie maklike deur hitte beskadig word nie.
Gebruik:
• Die glasbak is hittebestand en kan gebruik word om kos in die oond gaar te maak.
Sinoniem:
• brandbestand
• brandwerend
• hittevas
• onbrandbaar
• vuurbestand
• vuurvas
Antoniem:
• brandbaar
• vlambaar
Vertaling:
Engels: fire-resistant, fireproof
Nederlands: vuurvast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|